Lesson 1:
The easiest way for any beginner to learn the guitar is by using an acoustic guitar
FAQ: Is there a difference between an acoustic and electric guitar. Answer: No, the
only difference is the sound; an electric guitar uses an amp to produce a distorted
sound. An acoustic guitar is cheaper to buy if you are learning to play.
Above you'll find an image diagram of an electric guitar. The thickest string is always
on top when using you're left hand to play.
The tuning keys are used to tune the guitar, with standard tuning being E A D G B E -
thickest to thinnest string.
I'll talk about reading tabs in the next lesson.
For more information please email me.
Les 1:
Die maklikste vir enige beginner om te leer speel mee is 'n akoestiese kitaar.
Frequently Asked question (FAQ): Is daar 'n verskil tussen akoestiese en
elektriese kitare. Antwoord: Nee, die een gee net 'n klank deur distorsie
ens. by te voeg en 'n akoestiese kitaar is goedkoper.
Hier bo aangeheg is 'n diagram van die kitaar hoe dit sou lyk as jy kyk
na iemand wat dit vashou en speel. (dikste snaar is bo) en vir iemand wat
met hul linker hand akkoorde verander.
Die stem sleutels (tuning keys) word gebruik om die kitaar in te stel.
Die standaard sleutel is as volg: E A D G B E van dikste tot dunste.
Ek stel voor jy kry 'n tuner of sagteware wat mense mee kan instel.
Ek sal in die volgend les meer uitbrei.
Vir meer inligting oor inhoud of sagteware epos my gerus.

No comments:
Post a Comment